Saterdag oggend om 02:00 het n swart man by die ouetehuis in Paulpietersburg, Natal ingebreek en die 94 jarige ma van Heinz Hambrock verkrag. Die barbaar is deur die polisie vasgetrek toe hy oppad was na Vryheid. Hoe lank moet ons nog sit en toekyk terwyl ons oumense so wreed verkrag word?