KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Saturday, 11 February 2012

ANC USE OF WITCHCRAFT TO DEMONISE ETHNIC MINORITIES.


ANC's use of witchcraft to demonise and stir up hatespeech against ethnic-minorities
:https://www.facebook.com/media/set/?set=a.112911772089104.6138.100001108447359&type=1

Black South Africans still carry out regular xenophobic attacks and torch individuals to death
 just for being 'foreigners"- also details about the ANC regime's persistent use of witchcraft
-rituals to instill fear in the SA population and to also demonise and humiliate the Afrikaner
-minority with. ALSO SEE THE HATESPEECH TARGETTING ALL FOREIGNERS AND ALL
 WHITES
THIS IS NO ORDINARY CRIME WAVE... "This is much more than just an ordinary crime wave,
" warns Institute for Security Studies senior researcher Dr Johan Burger, who is a former police
 commissioner. “The entire smallholdings area of greater-Pretoria / Bronkhorstspruit / Cullinan
 / Kameeldrift have over the past few years become an unprecedented 'murder-site', he noted.
 “These extremely violent armed attacks targeting all these Afrikaans smallholder-families have
 now reached very serious levels,” he warned in 2008. By 2010 however, these attacks have
 not abated – despite the arrest of the local SAPS CID-chief for the Magalies region, Capt
 Patrick Magonono, who was arrested with his entire five-man crew at their police station
 on June 26 2008 and charged in the Johannesburg magistrate’s court for these attacks –
 and for attacking black foreigners. Magonono has since disappeared. An arrest warrant
 was issued for Patrick Magonono on June 17 2010. SAPS MEMBERS INVOLVED IN ATTACKS
 AGAINST AFRIKANERS: Capt Patrick Magonono, head of criminal investigations division 
at Magalies SAPS, was arrested for farm attacks and xenophobic violence against black
 foreigners - together with five black colleagues on June 26 2008: Afrikaners who describe
 these armed attacks against them as a genocide or ethnocide, are thus not being paranoid:
 other police officers have also been arrested while carrying out armed attacks against
 farms recently. Tthere is considerable evidence of SA police collusion in these attacks:
 besides the fact that police so frequently fail to respond to emergency calls from besieged
 Afrikaner families, on June 26, 2008 the SA police directorate also carried out a remarkable
 mass-arrest of the entire Police CID unit at the Magalies police station - which controls the
 greater-Pretoria smallholdings region where so many of these attacks are taking place.
 Police captain Patrick Magonono, and five colleagues were charged with carrying out
 armed robberies targetting Afrikaner smallholders throughout the region for the past five
 years. They were charged in the Johannesburg magistrate’s court for carrying out a large
 number of armed attacks against Afrikaners throughout the greater-Magalies smallholdings 
region as well as with attacks against black foreign Africans. So one would have thought 
the guy would have been put away behind bars for a long time - with such a long line of 
witnesses ready to testify. Alas, this has not happened! He surfaced again in March 2010 
-- in the following press statement from the SAPS: "" Ex Police Officer in Hot Water -
 press statement by SAPS:" 29 Mar 2010 - North West SA Police Service press release: 
"A 26-year-old shopkeeper was busy in his shop at Freedom Park, Phokeng, on 19 March
 2010 at around 14:00 when four customers entered the shop.They suddenly produced
 firearms, threatened the shopkeeper and his workers, and used cable ties to tie them
 up before robbing them of R8 000 and three cellphones. While the suspects were robbing 
the business, a police patrol van happened to pass by. Three of the robbers fled in
 different directions, and one ran to a BMW sedan which was parked close by, firing
 three shots in the direction of the police, who returned fire. The suspect got into the 
vehicle and drove off at high speed, followed closely by the members. About 1 km
 further down the road, the BMW was cornered, and the suspect got out of the vehicle 
and tried to flee on foot. Members of the community blew the whistle on him, and the
 members cornered him in a house where he was hiding. Three cellphones were recovered,
 two were in the suspect’s possession and the other one was found in the vehicle. However,
 the firearm that he had used was not found.During the initial investigation, it was
 established that the suspect is a former SAPS member, who was stationed at Krugersdorp
 Detective Service.A blue light was found inside the BMW, which was also fitted with a police
 siren.The suspect’s official SAPS appointment certificate was found in his possession, and
 the BMW was found to have been hijacked.39-year-old Patrick Magonono appeared in the
Tlhabane Magistrates' Court on Tuesday, 23 March 2010 on charges of business robbery,
 possession of a vehicle suspected to have been stolen, attempted murder and impersonating
 a police official.His accomplices are still at large. Report by SAPS clerk Ms A. Smit, tel.
 ( important note: On June 18 2010, an arrest warrant was issued for Magonono and for

N SIEK GESONDHEIDSTELSEL KAN NIE SIEK MENSE HELP NIE.

Die benarde gesondheidstelsel in die Pretoria-, Witwatersrand-
 en Vaaldriehoek-omgewing dreig om in ‘n landwye krisis te ontaard.
 Al hoe meer geld word uit die Nasionale Tesourie na die 
Gautengprovinsie oorgeplaas, maar steeds kan diè provinsiale
 gesondheidsdepartement nie sy diensverskaffers, 
leweransiers en selfs die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens 
betaal nie.
Staatslaboratoriums moet nou gesluit word omdat die provinsie se
 agterstallige skuld reeds meer as een-miljard rand beloop.
 Belangrike bloedtoetse, wat forensiese toetse vir hofdoeleindes
 insluit, kan dus nie voltooi word nie en na verwagting gaan dit ‘n 
opeenhoping van strafsake by howe veroorsaak.
‘n Ontleding van die laaste paar jaar se gesondheidsbegrotings toon
 dat die agterstallige skuld aan diensverskaffers in 2007 begin
 het. In dié jaar het die gesondheidsbegroting skielik met 15-komma
-agt-persent tot 15- miljard rand gestyg. Die vernaamste oorsake 
was die verskuiwing van munisipale grense wat nóg hospitale by
 die begroting gevoeg het, die oordrag van munisipale 
gesondheidsorg na die provinsie en die toestroming van
 vreemdelinge.
Terselfdertyd het die aantal mense met tuberkulose en MIV-Vigs 
byna vertienvoudig en die getal ondervoede babas en kleuters
 wat siek word, het hospitale en klinieke uit hulle nate laat bars. 
‘n Kwaai toename is ook in kankerpasiënte ondervind.
Daarby moes miljoene rand bestee word aan die vervoer van pasiënte.
Talle nuwe ambulanse is aangekoop wat weer tot ‘n toename in
 die opleiding van paramedici gelei het. Ten einde die 
provinsiale ambulansdiens te koördineer en op een vlak met
 die provinsie se brandweer- en polisiediens te bring, is ‘n
 moderne bevelsentrum van miljoene rand in Midrand opgerig.
Geld is ook bewillig vir ‘n traumabeheersentrum vir alle
 nooddienspersoneel wat die begroting verder onder druk
 geplaas het.
Vanjaar is dit vyf jaar later en die gesondheidsbegroting 
staan nou op 25-komma-twee miljard rand. Dit is selfs nadat
 Maatskaplike Hulpdienste van die gesondheidsportefeulje 
geskei is om geld te bespaar en dienslewering te verbeter.
Intussen het die provinsiale bevolking tot meer as 20-miljoen 
mense gegroei. Mense stroom na die Goudstad om beter te
 kan lewe, maar dit is hoofsaaklik mense wat ‘n lae lewenspeil
 handhaaf, blootgestel is aan velerlei chroniese siektes en 
bowenal nie ‘n inkomste het nie. Baie van hulle is ook 
onwettige immigrante wat in ‘n gehawende toestand in die
 provinsie aankom.
Die Nasionale Tesourie moes uiteindelik ingryp en ‘n bedrag van 
143- miljoen rand word in die provinsiale koffers gestort om hospitale
 op te gradeer. Later blyk dit dat daar onderbesteding was 
en na verwagting gaan die provinsie twee-derdes van die geld
 verbeur.
Goeie gesondheidsorg is net moontlik as die toenemende 
bevolkingsgetalle beheer word, en hulle geleer word om gesond
 te lewe.
Maatskaplike dienste moet gesondheidsdienste rugsteun. Op 
diè manier kan die oorsaak van siektes voorkom word. 
Gesondheidsorg kan dan meer doeltreffend aangewend word 
en noodtoestande beter bestuur word.
Dit help nie om pleisters op te plak as die wond nie genees het nie.

DIE BELYDENIS VAN BELHAR - GENL VD MERWE.

Neem kennis asb.

Ten spyte hiervan is daar nog mense wat van mening is dat die KERK die
 poort tot hul saligheid is!

van menseregte van die ANC vergelyk, lees dit byna paragraaf vir paragraaf
 dieselfde.

U moet verder kennis neem dat daardie kerkgenootskappe in Suidland, 
wat verbintenisse met die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke het, 
outomaties by die Wêreld Raad van Kerke geaffilieer is en dus direk
onder die jurisdiksie van die pous sorteer! As dít nie reeds vir u gevaarligte
 laat flikker nie, moet u besef dat diegene van u wat byvoorbeeld lidmate van die
 NG Kerk, die Apostoliese Geloofsending of die Grieks – Ortodokse Kerk is, 
deur hierdie verwantskap met die SARK ook deel vorm van die Suid-Afrikaanse 
Kommunistiese Party!
 In hierdie verband lees ons in Volksblad van13 Julie 2004 dat bogenoemde drie
 kerkgenootskappe op ‘n vergadering van dieSARK as volg verwelkom is
 “Welcome home broeders”! Inderdaad, die spreker moes net gesê het,
 Welcome Home comrades, dan was die verwelkoming
 volkome, want die SARK is net soos die ANC,COSATO en die PAC
frontorganisasies van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party! Jan
 Lamprecht skryf op bladsy 145 van sy boek, Government by Deception,
 die volgende: “Dr. Chris Jordaan [1] explained to me that one cannot
 look at the ANC as an organisation that stands by itself. There are in 
fact four organisations, which work together. He explained their roles
and relationships as follows: The SACP is the brain. COSATO is the
 hands and does the work. The ANC is the mouth. The South
 African Council of Churches is the heart.
AI, MY VOLK GAAN TEN GRONDE WEENS 'N GEBREK AAN KENNIS!!!!!

Friday, 10 February 2012

DIE JUDASPERDE IN ONS MIDDE

Die ondergang en onderdrukking van ons geliefde volk is nie sosseer te danke aan hoofsaaklik die kommunistiese onheilige drie-eenheid ( Die S.A.K.P, COSATU en die ANC)-wat in Suid-Afrika aan die werk is nie- maar grootendeels aan die feit dat ons volk deurspek is met wit Judasperde- verraaiers soos die De Klerks, Bothas, Meyers en baie ander gevoellose maaiers wat optree in diens van die vyand.

Hierdie gebroedsels opereer op alle vlakke- van gebreklike dames in rystoele, polisiemanne wat net " hulle werk" doen, aanklaers soos in die Boeremagsaak, agente in diens van die vyand, informante wat teen tot soveel as R 250 000.00 onskuldige wit Boere in donker kamertjies weggee, sg. "ondersoekbeamptes" wat wit Boere martel vir inligting- en selfs jong blanke mans wat ou mense in opdrag van die vyand koelbloedig doodskiet en nog spog daarmee.

Dit is u plig om hierdie siek kanker uit ons geledere uit te wis. Rapporteer enig-een wat besig is met hierdie geveinste duiwelsspeletjies onmiddelik aan u naaste Boere Organisasie sodat hulle kan kennis neem van die duiwelsmag in hulle midde.


Hierdie lae tipe operateurs is gewoonlik baie maklik herkenbaar deurdat hulle te veel onnodige vrae vra oor Boere organisasies. Hulle is die tipe karakter wat aan 'n minderwaardigheidskompleks lei, finansieel sukkel- en van die siek geleentheid gebruik maak wat die kommuniste uitbuit- deur hul eie ras te gaan verkla vir  Judas vergoedings. Wees asb baie waaksaam indien u sou vermoed daar is een van die lae kreature iewers in u omgewing.

KOM ONS STAAN SAAM EN ROEI DIE KANKER IN ONS MIDDE UIT!

Thursday, 9 February 2012

DRAIN SOS.


LEANDRA-Residents have called on municipal health inspectors to visit
 business premises operating in the area regularly.
This came after they had seen a sewage drain overflowing with blood 
coming from a local abattoir and butchery on 12 January.
The drain is situated on the left side of the gravel road leading to the
 municipal technical department.
The drain was fixed when Echo visited the area on 18 January.
People who were interviewed on that day were not sure whether the 
problem happened regularly.
"Not many people use this road.
"Only farmers and municipal workers use it,"said a resident.
A man from the abattoir and butchery called last Tuesday afternoon
 and blamed the municipality about the overflowing sewage drain.
According to him this problem was reported.
Mr. Themba Motlhankana, head of Marketing and Communication of
 the municipality, said their Department of Health and Community 
Services is enforcing applicable by - laws to penalise guilty parties.
"We advise business and residents to refrain from putting foreign
 objects in the sewer network.
"This practice causes major blockages and poses a health risk."

GROOTDRAAIDAM-OORD VAL UITMEKAAR.


STANDERTON-Die meeste inwoners is verheug dat daar ten einde laaste
 n plan gemaak is om die Rivierpark gebruikersvriendelik te maak, maar
 wonder nou of opknapping by die Grootdraaidam-oord ook op die agenda is.
Die haglike toestand van die gesogte uitspanoord was vir etlike jare n oase
 vir nie net plaaslike inwoners nie, maar ook vir watersportliefhebbers van 
die Rand en elders.
Standerton Boot- en Hengelklub hou sy terrein netjies en vir die klublede is 
dit n plesier om daar te kampeer, maar vir Jan Publiek, wat nie van die
 geriewe gebruik kan maak nie, is die stand van sake by die openbare 
gedeelte n bitter pil om te sluk.
Die Grootdraaidam-oord was altyd die plek vir n wegbreek-naweek,
 veral tydens Paastyd, gedurende Desember en oor langnaweke, maar 
mense wat van ver af kom, sien op om hul eie water, toilette,
 kragopwekkers en ablusie-geriewe aan te ry en derhalwe is daar
 nog net n handjievol bittereinders wat kans sien om soontoe te gaan.
Grootdraaidam is n uitstekende hengelgebied, maar kan nie werklik deur 
gesinne benut word nie omdat die glasskerwe en geroeste blikke in die
 lang gras nie geskik is vir kindertjies nie.
Vullis le opgehoop om die stukkende vullishouers en die gras en onkruid 
groei welig onder die skadubome. Die watertenk agter die bloekombos 
is beskadig, maar kenners reken dat dit wel herstel kan word.
Die boorgat se pomp is die meeste van die tyd afgeskakel en wanneer
 dit aangeskakel word om die tenk te vul, vloei die water vrylik uit die
 skeur in die tenk totdat iemand besluit om die pomp af te skakel.
Besoekers van elders weet nie van hierdie probleem nie en maak dus nie
 voorsiening vir drinkwater nie.
Die grondpaaie na en deur die oord word ook nie onderhou nie en
 besoekers wat met gewone voertuie die oord besoek, loop die gevaar 
om hul voertuie te beskadig.

WEES BEAG.


SECUNDA-Lt.kol. Seugnet Erasmus van Secunda Polisiestasie het gese
 aanvalle in groenstroke is tans n probleem.
Sy het inwoners en veral leerlinge van skole, gemaan om nie in die
 groenstroke te loop nie.
Die toename in inbrake van motors by huise is ook kommerwekkend.
"Mense is agterlosig.
"Hulle moet hul hekke sluit en meer ingestel wees op veiligheid by hul
 huise,"het lt.-kol. Erasmus gese.
Skakel die polisie by 074 070 9991/2/3

VROU WAG BYNA TWEE JAAR VIR LISENSIE.


SECUNDA- Die plaaslike lisensiekantore is steeds vir baie inwoners n kopseer.
Me. Berna Coetzer sukkel al bykans twee jaar om haar bestuurderslisensie
] te hernu.
Elke keer as sy by die lisensiekantore kom, moet sy ander verskonings
 aanhoor en weer haar vingerafdrukke en foto`s laat neem.
"Ek weet nie meer wat om te doen nie,"het me.Coetzer gese.
Sy het al verskeie kere met die bestuurder by die lisensiekantore gepraat,
 maar dit het ook nie gehelp nie. Secunda se lisensiekantore is egter nie die
 enigste lisensiekantore waar daar probleme met dienslewering is nie.
n Ander inwoner moes by Leandra se lisensiekantore hoor dat hulle net
 12 mense daagliks kan help.
"Ek was 14de in die ry, maar hulle het geweier om my te help.
"Die vrou agter die toonbank het vir my gese: `Jy kla oor ons, maar op 
Standerton help hulle net 10 mense daagliks`, het die inwoner gese.
Die hoof van bemarking en kommunikasie van die Govan Mbeki Munisipaliteit,
 mnr. Themba Motlhankana, het die inwoner versoek om haar ID-nommer na
 die bestuurder van die lisensies, me. Thandi Ndaba, te stuur.
Me. Ndaba kan tydens kantoortyd by 017 620 6199 geskakel word.
"Ons verseker die betrokke klient dat die saak die nodige aandag sal verdien,
"het mnr. Motlhankana gese.
Op die Echo se vraag oor waarom die lisensiekantoor net 12 mense daagliks
 kan help, het mnr. Motlhankana geantwoord: "Die sisteem kan slegs 12 mense
 per sessie met die leerlingklasse help.
"Die lisensiekantoor op Eendracht het normaalweg minstens twee klasse daagliks.
"Die lisensiekantore het ander kerntake wat hulle daagliks moet verrig."

OPREGTE BOERVOLK.


Vir die ouens in Hekpoort en omliggende dele wat dalk geteiken gaan word deur die swartes...

Geskryf deur Davel Dick:

Inwoners van ‘n huis moet hul binnevertrek hul slaapkamer maak, al beteken dit matrasse

eetkamer of sitkamer toe dra elke aand. Vermy kamers met buitevensters.
Maak seker alle vensters en deure is gesluit.
Moet geen brandstof binne bereik in buitegeboue stoor nie, tensy dit goed toegesluit is.
Koppel ‘n tuinslang aan ‘n binnekraan om vuur te blus in die huis.
Maak altyd seker dat alle selfone in die huis vol battery is en genoeg lugtyd het.
Koppel ‘n buitelig aan ‘n 12volt kar battery vir noodgeval, sou die krag afgaan.
Volwasse inwoners moet om die beurt slaap om wag te staan.
Moenie helder ligte binne die huis brand nie.
Maak seker dat gordyne goed toegetrek is.
Vervang badkamerdeur met ‘n sterk staal deur, koëlvas met ordentlikke skuifslot binne vir 

kinders en ou mense om te skuil.
Maak seker dat u die noodnommers en bure se nommers op selfone het.
Al het vensters diefwering, sit aan die buitekant “expandet” sif diefwering op. Bemoeilik 

petrolbom aanval( om die mense uit die huis te kry)
Moenie in die aand rondry nie, neem gedurig fotos met selfoon van enige lewe op die pad in

 die omgewing.
Hou altyd ‘n pen en notaboek byderhand vir inligting soos registrasienommers en voetganger

 beskrywings.
Bel jou bure as jy iets vreemds gewaar, al is dit net oor ‘n deurloper of vee wat bondel.
Vergewis jou met jou bure se bewegings en verwittig hulle van jou doen en late.
Raak van alle oortollige los eiendom ontslae wat “begeerlikke trekpleisters” kan wees.
Hond of twee moet in huis slaap.
Slaapvertrek se lig moet uit wees, slegs ‘n bedlamp moet kan aangesit word. (haal die gloeilamp 

uit)
Sorg dat jy ‘n ordentlikke flits het, maar as jy buite lig, hou dit met ‘n langarm weg (sywaarts)van

 jou lyf af. Moenie te gou jou posisie met ‘n flits verraai nie. Moenie oorhaastig beweeg nie,
 staan eers lank in die donker stil. Indien jy ‘n noodoproep van jou buurman sou ontvang,
 maak seker jy beweeg uit met veiligheid, jy kan ingewag word.
RAAK ONTSLAE VAN ALLE VREEMDES OP JOU EIENDOM. Onthou hulle kuier oor en weer

 en gasvry teenoor vreemdes.
Moenie jou werker op die perseel lone betaal nie. Betaal hulle binne die bank waar jy geld getrek

 het. Indien jy nie bankgeld betaal nie, maak die lone op en betaal in elkgeval in die bank asof jy
dit nounet getrek het.
Wanneer jou werkers geld leen, moenie dit dadelik gee nie, sê vir hulle jy het nie geld op die

 plaas nie, sodra jy terugkom van die dorp(bank) sal jy help.
Slaap met jou vuurwapen byderhand. Maak seker jy is nog vertroud met jou wapen.
Leer die kinders vooraf ‘n noodsituasie en beplan strategie, elkeen moet presies weet wat

 van h verwag word.
Doen 'n denkbeeldige aanval op jou huis, en kyk wat moet jy wegneem as bekruip skanse 

waaragter geskuil kan word.

ROWERS OORVAL VROU.


n Bekende inwoner van Standerton, mev Sally Langeveldt, is Woensdag,
 1 Februarie deur drie vermeende rowers by haar huis oorrompel.
Me Langeveldt, eggenote van mnr Punch Langeveldt, was in die dorp om
 sake te doen en met haar terugkeer om ongeveer 12:00, het sy deur die
 huis na die die kombuis gestap en die agterdeur oopgesluit om n handoek
 van die wasgoeddraad te haal.
Drie mans het haar daar oorrompel, n mes teen haar keel gedruk en in die
 huis ingeforseer, waarna die skelms vuurwapens, juwele en geld geeis het.
Mev Langeveldt het vir hulle gese dat daar nie sulke items in die huis is nie en 
die rowers het toe haar hande agter haar rug vasgebind en haar in die bad
 gegooi, waarna hulle elektriese en elektroniese ware bymekaar gemaak het.
 Mnr Langeveldt het haar intussen probeer skakel en onraad vermoed toe
 al die fone n besettoon gegee het. Hy het huistoe gery om vas te stel wat 
daar aangaan.
Intussen kon mev Langeveldt daarin slaag om die paniekknoppie van die
 alarmstelsel te aktiveer en toe haar man daar opdaag, was die veiligheidsmense
 alreeds oppad en die polisie het ook n rukkie daarna opgedaag.
Die rowers het intussen met hul buit op die vlug geslaan. Niemand is tot
 dusver in verband met die voorval gearresteer nie, maar n klag van
 huisroof word ondersoek.

TAK WIL TASSE UITDEEL.


SECUNDA- Die plaaslike Helpende Hand Vrouetak het verlede Woensdag
 vergader en hul projekte vir die jaar bespreek.
Hulle wil vanjaar meer op die langtermynprojekte fokus.
"Ons moet mense help om hulself te help,"het me. Tokkie Reinecke gese.
Hulle werk tans aan hul Tassie-projek waar hulle skooltasse en skryfbehoeftes 
aan minderbevoorregte kinders uitdeel.
"Ouers van kinders wat skooltasse nodig het, kan my skakel,"het me.
 Reinecke gese.
Een van die projekte wat Helpende Hand Vrouetak vanjaar aanpak, is 
om klein Bybeltjies uit te deel.
Die tak begin op 25 Februarie met hul maandelikse werkklasse en gaan 
dan n mosaiekwerkwinkel aanbied. Hul volgende vergadering is op
 27 Februarie.
Vir meer inligting, skakel me. Reinecke by 082 976 1485